Onbeplande afdag in Marsabit
Ons #KortpadNoord manne sit nogsteeds in #Marsabit. Die #Chalbiwoestyn was genadeloos. Na ‘n onbeplande af dag is ons reg om te rol more oggend. Die mense by wie ons bly het mooi gesorg vir ons, baie gawe mense. Henry en sy seun Luke het sommer dadelik aan die werk gespring om vir Charlie ‘n nuwe … Read more