Vanderkloof Dam

KORTPAD is bederf by #mkhulumanzi.  Dit is  reg langs die ‪Oranjerivier‬.   John Freund het baie goed vir ons gesorg Hi is n ‎wildboer‬ van die kontrei. Kyk gerus op www.mkhulumanzi.com vir verdere inligting.  Na n lang dag van amper 600 km  het die vuur reeds gebrand met ons aankoms en die skaap was reeds op die vuur! … Read more

Eerste aand in tente

Dag 2 en die ‪‎KORTPAD NOORD span word wakker aan die voet van‪ Swartberge‬ na n lang koue en nat dag in die saal. Als gaan goed die‪#‎woema‬ kamp toerusting werk mooi.  Daar le 590km se ‪Karoo grond paaie  vir ons voor  tot by ‪die Vanderkloof dam‬.  

Wegtrek

1 September 2015 was eens op n tyd baie ver, en net n droom, maar uiteindelik het die tyd aangebreek.   Hier sit ons lekker informeel by die vertrek punt, opgewonde oor die avontuur wat wag.  Die fietse het  ‘n gemiddelde gewig van 370kg per motorfiets met baggasie en  daar moet nog nog ekstra water en … Read more

Ronnies sex shop

Dit is nou die een plek waarby geen biker mag verby ry nie!  Kortpad het seker gemaak hulle stop om n foto of twee te neem.