Vanderkloof Dam
KORTPAD is bederf by #mkhulumanzi. Dit is reg langs die Oranjerivier. John Freund het baie goed vir ons gesorg Hi is n wildboer van die kontrei. Kyk gerus op www.mkhulumanzi.com vir verdere inligting. Na n lang dag van amper 600 km het die vuur reeds gebrand met ons aankoms en die skaap was reeds op die vuur! … Read more