Edrique slaan die sand
Nou ja, al julle bikers daar buite, hier is nou ‘n perfekte voorbeeld hoe om jou skoeter se vitals te beskerm. Hierdie is ‘n foto van my #Zambesimotorrad #GS1200LC #BMW waar ek hintemal onkant betrap is op ‘n #offroad stuk deur ‘n gat sand, met dalk so bietjie te veel hand oppie throttle. Ek het … Read more