Die Kortpad sms lyn vir J9 fondsinsameling is hier September 28, 2015July 16, 2015 Hi almal, hier is ons flyer wat Retha van Africa Uncut vir ons gemaak het. As jy kan ‘n donasie gee vir die J9 Stigting sal dit opreg waardeer word.