The Katavi Hippo’s

From ‪#‎LakeShoreLodge‬ we travelled further north to ‪#‎Jakobsenbeach‬ via‪#‎Kitavinationalpark‬. We camped the night at ‪#‎Katavirivercamp‬ with about 200 to 300 hippos to keep us company. What an experience! Unfortunately we encountered some problems again. Three of the bikes top boxes broke of about 20km out of Mpande on the way to #Jakobsenbeach. Heiner and me … Read more

Ons vang vis en kuier by Lake Shore Lodge

Na ‘n paar harde dae se ry het ons toe vir twee dae oorgestaan by‪#‎LakeShoreLodge‬. Dit is ‘n mooi plek en ons het lekker gekamp. Ons het wasgoed gewas, kans gekry om vis te vang en gaan kyk na ‘n ou vervalle sendingstasie bo-op die berg.

Edrique slaan die sand

Nou ja, al julle bikers daar buite, hier is nou ‘n perfekte voorbeeld hoe om jou skoeter se vitals te beskerm. Hierdie is ‘n foto van my ‪#‎Zambesimotorrad‬ ‪#‎GS1200LC‬ ‪#‎BMW‬ waar ek hintemal onkant betrap is op ‘n ‪#‎offroad‬ stuk deur ‘n gat sand, met dalk so bietjie te veel hand oppie ‪throttle‬. Ek het … Read more

Ons kyk rugby in Tanzania

Die bande ruil in Mbeya het toe langer geneem as wat ons verwag het en ons moes toe op ‘n dorpie oorslaap. Tot ons verbasing kry ons toe ‘n restaurant waar die bokke se game uitgesaai word teen Samoa. Ons trek toe sommer net daar en dan ons uniform aan. Saam ons op die eerste … Read more

Ons neem afskeid van Bou

Kortpad Noord‬ het hier in Mbeya in Tanzanië moes afskeid neem van ons gasryer Bou. Renee het saam gevlieg en ons kon die aand nadat ons Bou se skoeter in die airie ingewurg het ‘n lekker kuiertjie inwerk. Hulle het die volgende oggend toe vroeg opgestyg en ons 4 manne het gaan bande ruil in … Read more