Ons neem afskeid van Bou
Kortpad Noord het hier in Mbeya in Tanzanië moes afskeid neem van ons gasryer Bou. Renee het saam gevlieg en ons kon die aand nadat ons Bou se skoeter in die airie ingewurg het ‘n lekker kuiertjie inwerk. Hulle het die volgende oggend toe vroeg opgestyg en ons 4 manne het gaan bande ruil in … Read more