Ons reis vir n Doel

Tyd raak min! Ons trek 1 September 2015 weg vanaf Kaap Agulhas – die mees suidelike punt in Afrika! “KORTPAD NOORD” strek oor 3 maande en ons roetebeplanning staan op 19 598km. Ons gaan in die volgende paar weke fotos op facebook plaas oor al die voorbereiding waarmee ons besig is. Ons sal ook skryf … Read more