Nog n merkie op ons bucketlist! Ons het die ewenaar oorgesteek met ons#Zambesimotorrad #GS1200LC bikes. Ons het gister 13 ure in die saal gesit en 510km afgelê. Ons het bietjie meer tyd spandeer in die#QueenElizabeth #Nationalepark en het laat in Kampala in gerol. Ons praat weer voor vanuit #Murchinsonfalls. Dag 36 en ons het nou 10500 km’s gery!

