Dag 36 – Ons steek die Ewenaar oor

Nog n merkie op ons bucketlist! Ons het die ewenaar oorgesteek met ons‪#‎Zambesimotorrad‬ ‪#‎GS1200LC‬ bikes. Ons het gister 13 ure in die saal gesit en 510km afgelê. Ons het bietjie meer tyd spandeer in die‪#‎QueenElizabeth‬ ‪#‎Nationalepark‬ en het laat in Kampala in gerol. Ons praat weer voor vanuit ‪#‎Murchinsonfalls‬. Dag 36 en ons het nou 10500 … Read more