Voetspore vat Kortpad!

Kom reis saam met ons Angola toe
4 - 14 Mei 2017

Bookings/Besprekings
Stephan: 012-940 8999
stephan@voetspore.co.za
edrique@kortpad.com 

Voetspore vat Kortpad!

Kom reis saam met ons Angola toe
4 - 14 Mei 2017

Bookings/Besprekings
Stephan: 012-940 8999
stephan@voetspore.co.za
edrique@kortpad.com 

Kortpad Storie

Dit lyk inderdaad belaglik om ‘n reis vanaf Kaap Agulhas tot in Kairo “Kortpad Noord” te noem! Veral as die bikers die meer onbekende paaie wil volg. Dis ook belangrik om te besef dat die groep nie mik vir ‘n eindbestemming nie, maar eerder die reis wil geniet.
Edrique beplan die roete van die span (natuurlik in samewerking met die res van die span). Almal wat hom al lank ken...

Lees Meer

Is jy lus vir rol? Grond of teer of grond en teer?

kenya7

Opkomende Toere

4 - 14 May 2017: South Western Angola motorcycle tour (Doodsakker, plastics and enduro's only). See more info

15 - 25 July 2017: Adventure motorcycle tour, Angola

9 - 13 August: Kubu Island, Botswana

14 - 24 November: All woman motorcycle adventure, South Western Angola (Doodsakker, plastics and enduro's only)

 

Ons Borge

Zambesi Motorrad
Africa Uncut
Voetspore
LekkerFM